C 9-10 Maart 2012: Elza Meyer tree op as spreker by Moreletapark se Vroue konferensie
Carry His Name is die tema van NG Moreletapark se vrouekonferensie. Ds Elza is een van die sprekers tydens hierdie geleentheid. Plek: NG Moreletapark Kontak persoon: Alisha Kontak nr: 012 997-8000 Kontak gerus vir Alisha by NG Moreletapark se vroubediening vir meer inligting.


T2G Web Team
