Home :: Elza's Blog :: Real people, real stories

Donations

Make your transfer via Internet Banking or Cash deposit into the following account:

Standard Bank
Castle Walk Branch
Branch code 014645
Account 241308984

Member Login

Join the Community! You can participate in discussions, create your own groups, interact with friend and many other things!



Newsletter subscription

Our partners

Their Stories
UAE Turn to God PDF Print E-mail

United Arab Emirates (UAE) turn to God

Die Verenigde Arabiese Emirate, of soos ons al gewoond geraak het om te sê, die UAE, is ’n stuk land langs die Golf van Arabië en waarskynlik een van die meese diverse lande ter wêreld. Nagenoeg 5 miljoen mense woon op ’n klein stuk aarde wat ’n totaal van 240 verskillende taal- en kultuurgroepe verteenwoordig! Hulle verteenwoordig mense uit alle lae en stande, mense van alle kleure en geure, mense in die boonste lae van die samelewing wat miljoene der miljoene besit en mense in die “onderste” lae wat net genoeg verdien om te oorleef.

Read more...
 
Predikant ontwerp advertensiebord PDF Print E-mail

werner_billboard468x187

 

werner_200x200Vir hierdie ontwerp was daar vir my drie belangrike kriteria waarmee ek die “drawing table” benader het:

  • Die ontwerp moet in die selfde asem genoem kan word as van die beste ontwerpe en advertensies wat in die media te sien is. (Die ontwerp moet my trek om weer te wil kyk)
Read more...
 
CUM Boeke ondersteun Turn2God PDF Print E-mail

Ons by CUM boeke ondersteun heelhartig die geloofsverklaring asook die initiatief (SA DRAAI TERUG NA GOD).

Omdat Christelike Uitgewersmaatskappy se missie en fokus die uitdra van die Evangelie van Jesus Christus, asook die opbou van die kerk is wil ons ons vereenselwig met die beweging dat Suid Afrika moet terugdraai na God (SA DRAAI TERUG NA GOD).

-- Chris H Johnsen, Besturende Direkteur  --

 
Kingdom Business Ministry Overview PDF Print E-mail

::Kingdom Business Ministry :“A mind for business and a heart for people.” ::Equipping believers, Transforming communities, Discipling nations::


Who we are :: Vision
To equip Christian entrepreneurs following their ultimate destiny, assisting them to have an impact on society and to disciple nations through Kingdom Businesses.

Advisors
A Servant’s Council advises the people involved in the ministry.
They are all men and women with an intense desire as devoted followers of the Messiah to be visited by God, investigated by His Spirit, inspected as to his/her spiritual condition, and affirmed in his/her destiny.

Friends
Kingdom Business Ministry is a supporter of the Turn2God movement. The main target of Turn2God is to reach 10 million people in 10 years with the gospel of Jesus Christ and to turn them into His disciples.

Read more...
 
SA is 'n land van diverse moontlikhede PDF Print E-mail
Suid Afrika is ‘n land met ‘n identiteit van diversiteit. En in hierdie diversiteit lê daar soveel moontlikhede. Die grootste, mees belangrikste en deurslaggewende moontlikheid is wanneer ‘n land besef hulle moet en kan terugkeer na God. Wanneer hierdie besef kom van die moontlikheid van versoening en ware lewe tussen mens en God deur Jesus Christus, en dit nie meer slegs ‘n moontlikheid is nie maar ‘n realiteit word, word alle diversiteit deur God se Almagtige Hand omskep in eenheid. Eenheid van Hart, eenheid van Doel, eenheid van Passie, eenheid van Strewe. Dan lê die prag van diversiteit in die eenheid in Christus, diverse lede van een liggaam, die liggaam van Christus, met Christus as die Hoof.
Read more...
 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 1 of 2
WedoWebsitesLOGO-160x40