Atletiekklub
Indien jy meer oor die Klub wil weet of betrokke wil raak in die organisering van Klub toere en aktiwiteite of net ‘n klub lid wil word, kan jy ons kontak by die volgende nommers:
- Roelene Uys : Cell: 0825530313 email: roelene@ah-sa.net
- Carel Smit: 0833265499
Klubruns, tydtoetse en byeenkomste se ligging sal binnekort bekend gemaak word.
| Atletiekklub- registrasie |
|
|
|
|
Hoe word ek deel van die Turn2God Atletiekklub? |




