Donations

Make your transfer via Internet Banking or Cash deposit into the following account:

Standard Bank
Castle Walk Branch
Branch code 014645
Account 241308984

Member Login

Join the Community! You can participate in discussions, create your own groups, interact with friend and many other things!



Newsletter subscription

Our partners

Turn2God Atletiekklub PDF Print E-mail

TURN2GOD ATLETIEK KLUB:Heb 10:16

Die Turn2God Atletiek Klub is op 27 Augustus 2009 goedgekeur deur Gauteng Noord Atletiek.

Prys die Here!!!

Hier is jou kans om ook deur jou sport Jesus se hande  en voete te wees. As jy ‘n passie het vir sport maar nog ‘n groter passie vir God en die uitbreiding van Sy Koningkryk, dan is hierdie klub net vir jou bedoel.

Enige drawwer, stapper, vinninge hardlopers, stadige hardlopers(die back of the pack-dis nou ek) en casual stappers is welkom om by die Klub aan te sluit.

Klubruns, tydtoetse en byeenkomste se ligging sal binnekort bekend gemaak word.

Algemene inligting oor die Klub en Klub aktiwiteite  is as volg:

Tydtoets : Tye vir winter en somer sal bekend gemaak word

Kwartaalikse nuusbrief

Georaganiseerde Klub Runs (een keer per maand)

Klub 500 & 1000

Die Klub wil graag in 2010 die volgende toere aanbied:

Comrades 2010

Two Oceans 2010

Loskop 2010

Vir die van julle wat wil gaan Ironman  doen in 2010-join my gerus (om mee te begin gaan ek die T2G teken op my wetsuit laat print )

Indien jy meer oor die Klub wil weet of betrokke wil raak in die organisering  van Klub toere en aktiwiteite  of net ‘n klub lid wil word, kan jy ons kontak by die volgende nommers:

Roelene Uys : Cell: 0825530313 email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Carel Smit: 0833265499

Die Klub Registrasie vorm met ‘n detail uiteensetting van die Kostes vir Registrasie en kostes van die Klub klere sal op die Website beskikbaar wees. (www.Turn2God.co.za)

Lisensies vir 2010 sal teen middel November 2009 beskikbaar wees.

Die vorms kan na die volgende epos of faks gestuur word:

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Faks: 011-9919006

“TURN 2 GOD AND ALWAYS STAY CONNECTED TO GOD”
 
WedoWebsitesLOGO-160x40