Donations

Make your transfer via Internet Banking or Cash deposit into the following account:

Standard Bank
Castle Walk Branch
Branch code 014645
Account 241308984

Member Login

Join the Community! You can participate in discussions, create your own groups, interact with friend and many other things!



Newsletter subscription

Our partners

Atletiekklub

Turn2God atletiekklubIndien jy meer oor die Klub wil weet of betrokke wil raak in die organisering  van Klub toere en aktiwiteite  of net ‘n klub lid wil word, kan jy ons kontak by die volgende nommers:

Enige drawwer, stapper, vinninge hardlopers, stadige hardlopers(die back of the pack-dis nou ek) en casual stappers is welkom om by die Klub aan te sluit.

Klubruns, tydtoetse en byeenkomste se ligging sal binnekort bekend gemaak word.

:: PRAAT SAAM IN ONS ONLINE-GESELSGROEP - KLIEK HIER ::

Sport
Turn2God Golf day - 26 February 2010 PDF Print E-mail

Goeie dag

Die eerste Turn2God gholfdag word op 26 Februarie 2010 op die Silver Lakes Gholfbaan in Pretoria aangebied. U word hiermee uitgenooi om deel te word van die dag as speler en/of borg. Die koste beloop R3,000 per 4-bal en die formaat is ‘n 4-bal alliance met ‘n scramble dryf. Die koste sluit ook ‘n funksie die aand in met ‘n ete, sprekers en die opveil van baie spesiale memorabilia. Bekende persone soos Fergus Buchan, Arnold Geerdts en Elza Meyer sal ook die dag saam met ons mee maak.  Borg geleenthede van R2,500 to R25,000 is beskikbaar. Sien aangehegte dokumente vir meer inligting.

Dit sal ook baie waardeer word indien u vir my die e-pos adresse van mense wat u glo sal belangstel in die dag sal e-pos of om diè e-pos na hierdie mense aan te stuur. Maak ook seker dat dit by u onderskeie kerke afgekondig word en by skole saam met die skole se nuusbriewe uitgaan.

Kontak asb vir Juan Kemp by 083 381 9481 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it vir verdere inligting. Sien ook www.turn2god.co.za onder die “events” etiket.

Kom ons maak 2010 a groot jaar vir die Turn2God veldtog. Hierdie is u geleendheid om 'n verskil te maak. Raak asb betrokke.

Groete

Juan Kemp


Good day

The first Turn2God golf day will be presented on the Silver Lakes Golf Course in Pretoria on Friday 26 February 2010. You are hereby invited to support the event as player and/or sponsor. The cost to register a 4-ball will be R3,000 and the format of the competition will be a 4-ball alliance with a scramble drive. The cost include an evening function with dinner, speakers and a auction of special memorabilia. People like Fergus Buchan, Arnold Geerdts and Elza Meyer will also join us on the day. Sponsorship opportunities from R2,500 to R25,000 is available. See attached documents for more information.

Please also be so kind as to forward me the e-mail addresses of people you think might be interested in the day or forward this e-mail to your friends families and colleagues. Please also make sure that it is announced at your various churches and schools.

Please contact Juan Kemp at 083 381 9481 or This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it for more info. Also see www.turn2god.co.za under the events label.

Let's make 2010 a big year for Turn2God. This is your opportunity to make a difference, please make use of it.

Regards,

Juan Kemp

 
Atletiekklub- registrasie PDF Print E-mail

atletiekklub

Dinge om na uit te sien in die Turn2God Atletiekklub:

Tydtoetse:  tye sal binnekort beskikbaar gemaak word Time trials:  times will be made available soon
Kwartaallikse nuusbrief Quarterly newsletter
Ge-organiseerde pretlope Organised fun-runs
Klub500 en Klub1000 Club500 and Club1000
'n Klubfrokkie moet met eerste registrasie aangekoop word A Club vest is a compulsary purchase with initial registration

Hoe word ek deel van die Turn2God Atletiekklub?

 
Turn2God Atletiekklub PDF Print E-mail

TURN2GOD ATLETIEK KLUB:Heb 10:16

Die Turn2God Atletiek Klub is op 27 Augustus 2009 goedgekeur deur Gauteng Noord Atletiek.

Prys die Here!!!

Hier is jou kans om ook deur jou sport Jesus se hande  en voete te wees. As jy ‘n passie het vir sport maar nog ‘n groter passie vir God en die uitbreiding van Sy Koningkryk, dan is hierdie klub net vir jou bedoel.

Enige drawwer, stapper, vinninge hardlopers, stadige hardlopers(die back of the pack-dis nou ek) en casual stappers is welkom om by die Klub aan te sluit.

Klubruns, tydtoetse en byeenkomste se ligging sal binnekort bekend gemaak word.

Read more...
 
More Articles...
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 1 of 2
WedoWebsitesLOGO-160x40