Donations
Make your transfer via Internet Banking or Cash deposit into the following account:
Standard Bank
Castle Walk Branch
Branch code 014645
Account 241308984
Youth Prayer
-
04.11.09
Prayer >> Youth Prayer
October (as on our calendar), in the heavenly, is a very contrasting month. The year 5770 has just been unlocked (Jewish new year) and is v...Read more...
Noodroep
-
URGENT URGENT URGENTLees verder
South Africa your time has come !!!
PRAYER REQUEST
We are calling every prayer intercessor in South Africa to stand together united in prayer...
- 1
| Gebedspunte vir die week - 3 |
|
|
|
|
Gebed intersessie versoeke soos op 28 Januarie 2010 Versoek 1
Versoek 2
Versoek 3
Versoek 4
Versoek 5
Versoek 6
Versoek 7
Haggai 2: 18 -23 Maar nou, let op wat van vandag af en verder sal gebeur, van die vier en twintigste dag van die negende maand af, die dag waarop die fondament van die temple van die Here gelê is. Let op! Is daar nog saad in die skuur? Tot nou toe het julle wingerde, julle vyebome, julle granaatbome en julle olyfbome nie gedra nie, maar van nou af sal Ek voorspoed gee! Op die vier en twintigste van die negende maand het die word van die Here nog ‘n keer tot Haggai gekom: Sê vir Serubbabel die goewerneur van Juda : Ek gaan die hemel en die aarde laat bewe. Ek gaan die trone van konings omgooi en die mag van die koninkryke van die nasies vernietig. Ek gaan strydwaens met bemanning en al omgooi. Perde met hul ruiters sal omkom, die een sal die ander met die sward doodmaak. Daardie dag sal Ek jou vat, sê die Here die Almagtige, en jou, my dienaar Serubbabel seun van Sealtiël, ‘n seëlring maak, want Ek het jou uitgekies, sê die Here die Almagtige. |
Boeke en bronne
- Review:THE PURSUIT OF GOD (The Human Thirst for the Divine) - AW TOZER
Turn2God boekklub 4.11.2009 6:49




