Donations
Make your transfer via Internet Banking or Cash deposit into the following account:
Standard Bank
Castle Walk Branch
Branch code 014645
Account 241308984
Youth Prayer
-
04.11.09
Prayer >> Youth Prayer
October (as on our calendar), in the heavenly, is a very contrasting month. The year 5770 has just been unlocked (Jewish new year) and is v...Read more...
Noodroep
-
URGENT URGENT URGENTLees verder
South Africa your time has come !!!
PRAYER REQUEST
We are calling every prayer intercessor in South Africa to stand together united in prayer...
- 1
| T2G Jaarbrief 2010 |
|
|
|
|
STRATEGIESE – GEBED:
2010 – mag dit die jaar wees waarin ons God gaan “sien” – SY wonderdade en die werking van Sy Gees dwarsoor ons land!
Liewe Bidder Ons staan aan die begin van ‘n nuwe dekade en ‘n nuwe jaar! Daar is soveel geleenthede en uitdagings vir ons as God se kinders om ‘n verskil te maak! Kom ons gryp hierdie jaar met albei hande elke dag vas en kom ons gryp God in gebed vas, elke dag van hierdie jaar!! Die afgelope 10 en meer jare was daar gebedsgroepe wat vir ons land gebid het. Daar was groepe wat by die grense van ons land gaan bid het. So baie gebed en porfesieë het al oor hierdie land uitgegaan en loof die Here , die druppels van herlewing begin sigbaar word in ons land!! DIT is die gevolg van mense voor ons wat gehoorsaam en getrou was en nog is.!! Mag ons nou in gehoorsaamheid en in afhanklikheid die werk voortsit deur gebed en vas! Ons ervaar dat die Here ‘n nuwe strategie van gebed oor die land wil “release” waar geestelike leiers gesamentlik oor kerk- en kleurgrense heen verantwoordelikheid neem om met “corporative en authoritive prayer: strategies in die gebiede te bid in hul omgewing waar daar “strongholds” is. Dawid het ELKE keer voor hy ‘n ‘n veldslag beplan het of enige iets gedoen het, eers die Here geraadpleeg en vir Hom strategie gevra en ELKE keer het God hom geantwoord! 2 Sam 5:19 - Dawid het die Here geraadpleeg en gevra : “Moet ek teen die Fillistyne opruk? Sal U hulle in my mag oorgee? Die Here het hom geantwoord: “Ja, trek op, want Ek gee hulle beslis aan jou oor.” Net so moet ons ook vir God SY strategie vra oor hoe en wat ons moet bid vir ons dorp , stad en land. HOE KAN JY EN JOU GEBEDSGROEP OF GEMEEENTE BID:
Ons sal vir julle T2GOD – gebedsversoeke deurstuur .
Kyk gerus op Jerigo Mure se web vir boeke oor gebed en vas, asook gebedspunte vir die Sokker 2010 gebedsversoeke!! Hoor by jou Leraar, hoe en waar jul as gemeente dalk betrokke kan raak by SOkker uitreike wat in jul omgewing gaan plaasvind. Indien jy enige navrae het kontak my gerus by: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Baie liefde en seën vir jou! susan foord |
Boeke en bronne
- Review:THE PURSUIT OF GOD (The Human Thirst for the Divine) - AW TOZER
Turn2God boekklub 4.11.2009 6:49




