The Challenge - Join the Bibecle Unashamedly Ethical Community and Forum. Complete online the Commitment Form now!!!
Please go to:-
http://www.unashamedlyethical.com
Blessings
Petrus van der Westhuizen.
ACA
Elza Meyer Jesaja 40:9 Boodskapper van goeie nuus, roep vir Sion van die bergpieke af! Boodskapper van goeie tyding, roep hard vir Suid-Afrika! Moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Suid-Afrika: “Hier is jou God!”
Aug 24
Elza Meyer Jesaja 40:8 “Gras verdor, blomme verwelk, maar die woord van God bly vir altyd.”
Petrus J. van der Westhuizen African Christian Alliance - Afrikaner Christen Alliansie - (ACA-Party) - National Leader (President) & a Ambassador of God on Earth (YaHWeH). - http://www.acaparty.org.za - Please Read "Community Issues" + "Issues in Focus" & Documents - Listen to the Radio Adds.
Aug 23
Petrus J. van der Westhuizen African Christian Alliance - Afrikaner Christen Alliansie - (ACA-Party) - National Leader (President) & a Ambassador of God on Earth (YaHWeH). - http://www.acaparty.org.za - Please Read "Community Issues" + "Issues in Focus" + "Community Safety" + "Problems"
Aug 23
2 weeks ago
Elza Meyer Jesaja 40:4-5 “Vul die valleie op! Maak elke berg en heuwel gelyk, elke ruwe plek ‘n gelykte, elke koppie ‘n vlakte. Dan sal die heerlikheid van die Here bekend word en alle mense sal dit sien. Die Here self het so gesê.”
Elza Meyer Jesaja 40:1-2 “Troos, troos my volk,” sê julle God. Praat sag met Suid-Afrika. Sê vir hom sy hartseerdae is verby. Sy sondes is vergewe. Die Here het hom klaar gestraf vir al sy sondes.”
Aug 18
Elza Meyer Jesaja 40:30-31 Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal hulle krag terugkry. Hulle vlieg soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie.