Boodskap: September 2010
Septembermaand is altyd vir my 'n wonderlike maand. Ja, jy het reg geraai. Dit is a.g.v. die lente wat oral nuwe lewe laat ontwaak. Septembermaand is egter nie slegs die maand wat nuwe lewe aankondig nie, maar ook in die geestesdimensie is daar 'n nuwe ontwaking. In SA word ons hierdie ma...







