Thursday
Aug112011
DVD reekse nou beskikbaar.
Ons is opgewonde om nog 'n DVD reeks bekend te stel. Elza Meyer kyk dieper na wie jy veronderstel is om te wees in die reeks wat sy noem "Word wie jy bedoel was om te wees". Wees vry! Nuut! 'n Heel mens wat in God se oorvloed funksioneer!Hierdie DVD sal ook binnekort hier te siene wees. Elza Meyer het 'n splinternuwe reeks oor Geloof opgeneem. Het jy al gewonder hoe geloof werk? Wil jy ook dieper in geloof leef? - Hierdie reeks is vir jou.Hierdie videogrepe is uit hierdie reeks geneem, geniet dit!Hierdie reeks is op DVD beskikbaar. Skakel asb vir Adri by ons kantoor om bestellings vir hierdie reeks asook enige ander Turn2God produkte te plaas.
|
Nuwe Produkte![]() |
T2G Web Team | Comments Off | 




